Allegaartjie 2 – Program 144

In die laaste aflewering van ons reeks praatjies oor honde se gedrag kyk ons na honde en hoe hulle verhuising hanteer.

22 Augustus 2013

In hierdie Allegaartjie plaas ons die fokus op honde se gedrag tydens verhuisings, ons hoor by Heather Whitfield watter soort terapie sy bied vir troeteldiere en ons bespreek Afrikaanse musiek se verskillende genres.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae