Allegaartjie 2 – Program 146

In hierdie week se fokus op kinders met gestremdhede gesels Annelize Brits verder met Desiree Wiggel oor Downsindroom kinders.

26 Augustus 2013

Ons plaas die fokus weer op entrepreneurskap en gesels met Wilsia Metz wat aan die hoof staan van haar eie uitgewery in Bobaasberoepe. Annelize Brits gesels met nog ʼn mamma wat ʼn Downsindroom kind het en Isabel Groesbeek vertel ons meer van die familie-erfenisfees wat hierdie naweek plaasvind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae