Allegaartjie 2 – Program 147

Burger Meyer gesels met Braaiboy en Borries oor die twee internasionale braaikompetisies en die span wat hulle hiervoor saamstel. Foto: braaiboy.co.za

27 Augustus 2013

In vandag se Allegaartjie bespreek Marie-Louise Steyn die algemene probleme met borsvoeding, Pierre van Rooyen gee praktiese raad vir hoe om jou gesondheid te bestuur in die laaste praatjie oor iridologie en ons vertel jou meer van twee internasionale braaikompetisies.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae