Allegaartjie 2 – Program 148

Ou Bloed van Peet Venter is Lapa-uitgewers se Lekkerlit-leesboek vir Augustus.

28 Augustus 2013

In hierdie Allegaartjie gesels ons verder oor spraakterapie, ons vertel jou meer van Lapa se Lekkerlit-leesboek vir Augustus, Ou Bloed, en ons kuier saam met die gospelsanger, Piet Smit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae