Allegaartjie 2 – Program 149

Heather Whitfield deel van haar suksesse met die verskillende soort terapie wat sy vir troeteldiere bied.

29 Augustus 2013

In vandag se program gesels ons vir oulaas met Madré Henderson oor honde se gedrag, Heather Whitfield vertel van haar suksesse met haar terapie vir troeteldiere en ons gesels oor die Top 50 van die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye veldtog.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae