Allegaartjie 2 – Program 15

‘n Toneel met Gys de Villiers uit die nuwe Afrikaanse rolprent Verraaiers. Burger Meyer het ‘n verslag oor die nuwe film vir Allegaartjie saamgestel.

In hierdie Allegaartjie gesels Inge Strydom met Thys die Bosveldklong, ons vertel jou van ʼn nuwe tuinboek vir die jongspan en Burger Meyer doen verslag oor die Afrikaanse rolprent, Verraaiers, wat vandag op die silwerdoek begin wys.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae