Allegaartjie 2 – Program 150

30 Augustus 2013 

Gretha Wiid kuier in ons ateljee en gesels oor die Worthy Women konferensie.

Gretha Wiid kuier in ons ateljee en gesels oor die Worthy Women konferensie.

In hierdie Allegaartjie gesels ons verder met die reisskrywer Gerrit Rautenbach, ons skop af met ʼn nuwe reeks wat fokus op die Nuwe Hart Stigting en Gretha Wiid vertel ons meer van die Worthy Women konferensie, wat om die draai is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae