Allegaartjie 2 – Program 151

Jacques de Villiers van Joshua na die Reën is 'n nuwe stem in Afrikaanse musiek, en voorwaar iemand om dop te hou.

Jacques de Villiers van Joshua na die Reën is ‘n nuwe stem in Afrikaanse musiek, en voorwaar iemand om dop te hou.

02 September 2013

In hierdie Maandag se Allegaartjie gesels ons met ʼn projekbestuurder in die konstruksiebedryf vir Bobaasberoepe. Annelize Brits kry nog raad van Desiree Wiggel, ʼn ma van ʼn seuntjie met Downsindroom, en ons kuier die sanger wat bekendstaan as Joshua na die Reën.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae