Allegaartjie 2 – Program 153

Leona Erasmus, 'n Mevrou Suid-Afrika finalis, kuier by ons in die Allegaartjie-ateljee. Foto: mrssouthafrica.co.za

Leona Erasmus, ‘n Mevrou Suid-Afrika finalis, kuier by ons in die Allegaartjie-ateljee. Foto: mrssouthafrica.co.za

4 September 2013

In Allegaartjie gesels ons spraakterapie en skoolgereedheid, ons kuier by die Mevrou Suid-Afrika finalis, Leona Erasmus, en vertel jou meer van ʼn nuwe skoonheidskompetisie wat binnekort afskop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae