Podcast: Play in new window

Dr Dirk Hermann bespreek sy nuwe boek, Regstellende Trane, waarin hy verduidelik waarom verteenwoordigenheid nie gelykheid is nie.
05 September 2013
In hierdie Donderdag-aflewering van Allegaartjie gesels ons met Dr Dirk Hermann oor sy nuwe boek, Regstellende Trane, en Giep van Zyl praat met Johan van Rensburg en André Viljoen oor die ontstaan van Afrikaanse lirieke in die 50s en 60s.