Allegaartjie 2 – Program 155

Ons gesels met Liza Brönner oor haar nuutste album. Foto: southafricanartists.co.za

Ons gesels met Liza Brönner oor haar nuutste album. Foto: southafricanartists.co.za

06 September 2013

In hierdie Allegaartjie gesels ons vir oulaas met Gerrit Rautenbach oor sy reise, Ds Jannie Pelser bespreek moraliteit as ʼn konsep en Liza Brönner gesels met ons oor haar nuwe album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae