Allegaartjie 2 – Program 156

Brandpunt se Jana Nieuwenhuizen kuier in Allegaartjie se ateljee.

Brandpunt se Jana Nieuwenhuizen kuier in Allegaartjie se ateljee.

09 September 2013

In hierdie Maandag se Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn arbeidsterapeut oor haar beroep. Annelize Brits ondersoek die moontlikhede van hoofstroom-onderwys vir kinders met Downsindroom en ons gesels met Ian en Jana Nieuwenhuizen van Brandpunt.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae