Allegaartjie 2 – Program 157

Die Voortrekkermonument Foto: www.fak.org.za

Die Voortrekkermonument Foto: www.fak.org.za

10 September 2013

In vandag se Allegaartjie bespreek Marie-Louise Steyn babas met koliek en krampe. Jackie Grobler deel ʼn paar interessante Groot Trek monumente met ons en ons gesels met Ruda Landman oor die Centrum Guardians projek, wat Suid-Afrikaanse nooddienswerkers vereer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae