Allegaartjie 2 – Program 158

Die Charlene-handsakreeks van Hartsakke. Foto: ostrichleathertrading.co.za

Die Charlene-handsakreeks van Hartsakke. Foto: ostrichleathertrading.co.za

11 September 2013

In hierdie Allegaartjie gesels ons verder oor spraakterapie en ʼn paar algemene spraakprobleme wat eie is aan Suid-Afrika. Ons kuier by die Jaco Strydom van Echo Jeug Ontwikkeling en ons vertel jou van unieke Afrikaanse handsakke.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie word ongelukkig tydelik gesluit tussen 22:00 en 06:00 op Vrydagaande, Saterdae, Sondae en Maandagoggende.

Jy kan steeds op Maroela Media se Facebook-blad en ander sosiale media saamgesels. Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.