Allegaartjie 2 – Program 16

In hierdie Allegaartjie praat Karin Venter in Bobaas beroepe met ʼn tydskrifjoernalis. Lochner de Kock vertel ons meer oor die klankboek-weergawe van Leon Rosseau se Die Groot Verlange en Burger Meyer doen verslag oor die Litnet SingIt liedjieskryfkompetisie.

Lochner de Kock gesels oor sy klankboek van Die Groot Verlange.

Lees meer oor Die Groot Verlange hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae