Allegaartjie 2 – Program 160

Die sanger, Stass, verduidelik waarom sy nuutste gospelalbum se titel, Te Koop, is.

Die sanger, Stass, verduidelik waarom sy nuutste gospelalbum se titel “Ek is te koop” is.

13 September 2013

In Vrydag se Allegaartjie gesels ons verder met Jannie Pelser van die Nuwe Hart Stigting oor moraliteit. Ons vertel jou meer van die werksaamhede van die Prison Fellowship Suid-Afrika en kuier by die sanger, Stass.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae