Allegaartjie 2 – Program 161

Paul Joubert, senior ekonomiese navorser van die Solidariteit Navorsingsinstituut, praat oor bankkostes. Foto: morguefile.com

Paul Joubert, senior ekonomiese navorser van die Solidariteit Navorsingsinstituut, praat oor bankkostes. Foto: morguefile.com

16 September 2013

In vandag se Allegaartjie gesels Karin Venter van Bobaasberoepe met ʼn bedryfsingenieur, Annelize Brits vind meer uit oor ʼn kleuterskool wat fokus op kinders met spesiale leerbehoeftes en ons gesels bankkostes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae