Allegaartjie 2 – Program 162

Die Voortrekkermonument Foto: www.fak.org.za

Die Voortrekkermonument Foto: fak.org.za

17 September 2013

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Annelize Brits en Marie-Louise Steyn oor pappas se rol in voeding. Jackie Grobler plaas die fokus op Afrikaanse monumente in die buiteland en ons gesels met ʼn kliniese sielkundige oor obsessiewe-kompulsiewe versteuring.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae