Allegaartjie 2 – Program 163

Anke Roux, kosredakteur van die tydskrif Fresh Living en ywerige tuinier, gee  'n paar wenke oor tuinmaak op die organiese manier. Foto: foodmatters.tv

Anke Roux, kosredakteur van die tydskrif Fresh Living en ywerige tuinier, gee ‘n paar wenke oor tuinmaak op die organiese manier. Foto: foodmatters.tv

18 September 2013

In Woensdag se Allegaartjie gesels ons vir oulaas met ons spraakterapeut oor ondermeer kinders wat hakkel en kuier verder by Jaco Strydom van die Echo Jeug Ontwikkeling. Ons vertel jou ook meer van tuinmaak op die organiese manier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae