Podcast: Play in new window

Giep van Zyl bespreek die Top 25 liedjies in Maroela Media se veldtog om die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye aan te wys.
19 September 2013
In vandag se Allegaartjie fokus ons op volwasse geletterdheid in Suid-Afrika en bring vir jou twee onderhoude wat fokus op dié onderwerp. Verder vertel Giep van Zyl-hulle ons watter liedjies het die Top 25 van Maroela Media se soektog vir die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye gehaal.