Allegaartjie 2 – Program 165

Knuppeldik aan Koningskos is een van Suid-Afrika se gewildste resepteboeke.

Knuppeldik aan Koningskos is een van Suid-Afrika se gewildste resepteboeke.

20 September 2013

In hierdie Vrydag se Allegaartjie gesels Ds Jannie Pelser vir oulaas oor moraliteit in Suid-Afrika, ons vertel jou meer van een van Suid-Afrika se gunsteling resepteboeke en ons kuier by die sanger Rowan van Zyl, wat ook bekendstaan as Atlas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae