Allegaartjie 2 – Program 166

In vandag se Allegaartjie begin ons 'n nuwe reeks wat fokus op Serebrale Parese. Foto: www.roessingh.nl

In vandag se Allegaartjie begin ons ‘n nuwe reeks wat fokus op Serebrale Parese. Foto: www.roessingh.nl

23 September 2013

In vandag se Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn sagteware ontwikkelaar in Bobaasberoepe. In ons fokus op kinders met gestremdhede begin ons ʼn nuwe reeks wat kyk na serebrale parese en Paul Joubert vertel ons meer van die tendense in bankkostes oor die afgelope vier jaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae