Allegaartjie 2 – Program 167

Anel Potgieter gesels met Burger Meyer oor die Freshly Blogged aanlynkompetisie.

Anel Potgieter gesels met Burger Meyer oor die Freshly Blogged aanlynkompetisie.

24 September 2013

In hierdie Allegaartjie gee Marie-Louise Steyn mammas raad wat terug werk toe moet gaan, maar steeds wil borsvoed. Die historikus, Jackie Grobler, vertel ons van sy gunsteling Suid-Afrikaanse monument en ons vertel jou van ʼn aanlyn-kosskryf kompetisie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae