Allegaartjie 2 – Program 168

Hettie Brittz gaan oor die volgende paar weke met Susan Lombaard gesels oor dissipline met deernis.

Hettie Brittz gaan oor die volgende paar weke met Susan Lombaard gesels oor dissipline met deernis.

25 September 2013

In hierdie Woensdag-aflewering van Allegaartjie begin ons ʼn nuwe reeks met Hettie Brittz wat fokus op ouerskap en dissipline by kinders. Ons plaas die kollig op gesonde eetgewoontes op ʼn knap begroting en gesels met die kosredakteur, Anke Roux, en sjef, Junelle Germishuizen, hieroor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae