Allegaartjie 2 – Program 169

Ryno Jansen en Lourens de Jongh van die groep, One Crown, kuier in die Allegaartjie-ateljee. Foto: www.youtube.com

Ryno Jansen en Lourens de Jongh van die groep, One Crown, kuier in die Allegaartjie-ateljee. Foto: www.youtube.com

26 September 2013

In vandag se Allegaartjie gesels Johan van Rensburg met André Viljoen en Boet Pretorius van die Brigadiers-platemaatskappy oor Afrikaanse treffers soos Sproetjies en ons kuier by twee lede van die gospel rockgroep, One Crown.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae