Allegaartjie 2 – Program 17

Diek Grobler vertel vir Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, oor die kinderboek, Net een slukkie padda, wat binnekort verwerk word na ‘n kortfilm.

In vandag se Allegaartjie bespreek ons vaderskapverlof in ‘Jou regte in die werkplek’. Bernard Odendaal vertel ons meer van die ATKV Skryfskool se Herfsskool, wat om die draai is, en ons gesels met Diek Grobler oor die nuwe Afrikaanse animasie kortfilm, Net een slukkie padda.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae