Allegaartjie 2 – Program 170

Burger Meyer gesels met Renier Weideman en Angelique Gerber oor die nuwe Afrikaanse rolprent, Hartsbegeertes. Foto: gatewaynews.co.za

Burger Meyer gesels met Renier Weideman en Angelique Gerber oor die nuwe Afrikaanse rolprent, Hartsbegeertes. Foto: gatewaynews.co.za

27 September 2013

In hierdie Allegaartjie begin ons ʼn nuwe reeks praatjies met Ds. Jannie Pelser wat handel oor dissipelskap. Ons kuier by die skrywer, Annelie Botes en vertel jou meer van die Afrikaanse rolprent, Hartsbegeertes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae