Allegaartjie 2 – Program 171

In vandag se gesprek oor serebrale parese kyk ons na vroeë intervensie. Foto: www.roessingh.nl

In vandag se gesprek oor serebrale parese kyk ons na vroeë intervensie. Foto: www.roessingh.nl

30 September 2013

In vandag se Allegaartjie plaas ons die kollig op die beroep van ʼn maatskaplike werker, ons gesels verder oor serebrale parese in ons fokus op kinders met gestremdhede en gee jou nog raad vir hoe om te bespaar op bankkostes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae