Allegaartjie 2 – Program 172

Elvis Blue gesels oor sy eerste vollengte Afrikaanse album.

Elvis Blue gesels oor sy eerste vollengte Afrikaanse album.

1 Oktober 2013

In hierdie Allegaartjie verduidelik Marie-Louise Steyn wanneer jy jou baba vaste kos moet begin voer, ons gesels met Lynné de Jager oor haar deelname aan Mevrou Heelal en kuier by die sanger, Elvis Blue.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae