Allegaartjie 2 – Program 173

Die gewilde teaterproduksie van Deon Opperman is binnekort op die planke in Kaapstad.

Die gewilde teaterproduksie van Deon Opperman is binnekort op die planke in Kaapstad.

2 Oktober 2013

In hierdie Allegaartjie gesels Hettie Brittz oor manipulasie, Marisa Drummond vertel ons die goeie nuus van die Ons vir Jou teaterproduksie en Dr Hannetjie van Zyl-Edeling vertel ons meer van positiewe veroudering.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae