
Burger Meyer het tydens Aardklop met Marion Holm gesels oor haar teaterstuk, geMARIONneer. Foto: www.dieboer.co.za
3 Oktober 2013
In vandag se Allegaartjie plaas ons vroue en entrepreneurskap in die kollig. Ons gesels met Marion Holm oor haar nuutste teaterstuk en ons deel nog ʼn staaltjie of twee oor legendes uit die vroeër dae van Afrikaanse musiek.