Allegaartjie 2 – Program 175

Susan Lombaard gesels verder met die Afrikaanse skrywer, Annelie Botes, oor haar boek, Swart op Wit.

Susan Lombaard gesels verder met die Afrikaanse skrywer, Annelie Botes, oor haar boek, Swart op Wit.

4 Oktober 2013

In hierdie aflewering van Allegaartjie bespreek Jannie Pelser die vereistes wat gestel word aan dissipels van Jesus, ons gesels vir oulaas met die skrywer, Annelie Botes, en kuier by die Afrikaanse poprock-groep, Saarkie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae