Allegaartjie 2 – Program 176

In vandag se Bobaasberoepe kyk ons na die beroep van 'n tandarts. Foto: wikipedia

In vandag se Bobaasberoepe kyk ons na die beroep van ‘n tandarts. Foto: wikipedia

7 Oktober 2013

In ons Maandag-aflewering van Allegaartjie gesels ons met ʼn tandarts in Bobaasberoepe, Annelize Brits gesels met ʼn ma van ʼn tweeling wat tekens toon van serebrale parese en Liné Wiid van FNB gee nog raad oor bankkostes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae