Allegaartjie 2 – Program 177

Ons vertel jou alles oor  Molly en Wors die Movie. Foto: www.numetro.co.za

Ons vertel jou alles van die nuwe Afrikaanse rolprent, Molly en Wors die Movie. Foto: www.numetro.co.za

8 Oktober 2013

In Allegaartjie vandag kyk ons na borsvoeding onder spesiale omstandighede, ons gesels met Dr Danie Brink van Helpende Hand se verslag oor armoede en vertel jou alles van Molly & Wors – Die Movie.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae