Allegaartjie 2 – Program 178

Burger Meyer gesels met Chris Vorster oor die teaterproduksie, Affairs vir Domkoppe. Foto: dieboer.com

Burger Meyer gesels met Chris Vorster oor die teaterproduksie, Affairs vir Domkoppe. Foto: dieboer.com

9 Oktober 2013

In vandag se program bespreek Hettie Brittz emosionele onvolwasse gedrag, Dr Hannetjie van Zyl-Edeling gee nog wenke vir positiewe veroudering en Chris Vorster vertel ons meer van sy teaterstuk, Affairs vir Domkoppe.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae