Allegaartjie 2 – Program 179

Die manne van Touch of Class gesels met Allegaartjie-joernalis, Esté Meyer Jansen, oor hulle album, Koffiefontein.

Die manne van Touch of Class gesels met Allegaartjie-joernalis, Esté Meyer Jansen, oor hulle album, Koffiefontein.

10 Oktober 2013

In hierdie Allegaartjie vertel ons jou watter liedjie het dit gemaak tot in die top vyf van Maroela Media se soektog na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye, ons vertel jou alles van die teaterproduksie, Wie drink wat? En ons kuier by die manne van Touch of Class.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae