Allegaartjie 2 – Program 18

Hettie Brittz verduidelik hoe jy jou kind met ‘n sierboom-persoonlikheid moet hanteer.

In hierdie Allegaartjie gesels Hettie Brittz oor kinders met ʼn sierboom-persoonlikheidsprofiel. Elrika Borcheds en Lauri Fraser gesels verder oor die voordele van arbeidsterapie vir kinders en ons kuier by die aktrise Rolanda Marais.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae