Podcast: Play in new window

Die skrywer, Chanette Paul, vertel ons meer van haar nuutste boek, Siende Blind, wat ook deel is van Lapa-uitgewers se Lekkerlit-leeskompetisie.
14 Oktober 2013
In hierdie Vrydag-aflewering van Allegaartjie vertel Jannie Pelser van sy kerk se toerustingmateriaal wat handel oor dissipelskap, ons gesels met Chanette Paul skrywer van die boek, Siende Blind, en ons kuier by die sanger, Ricus Nel.