Allegaartjie 2 – Program 181

Simon Riekert gesels rugby in vandag se Allegaartjie. Hy vertel ons meer van Maroela Media se rugbyblad, Pale Toe. Foto: maroelamedia.co.za

Simon Riekert gesels rugby in vandag se Allegaartjie. Hy vertel ons meer van Maroela Media se rugbyblad, Pale Toe. Foto: maroelamedia.co.za

14 Oktober 2013

In vandag se program plaas ons die fokus op die beroep van ʼn sosiale mediabestuurder in Bobaasberoepe. Ons gesels met ʼn arbeidsterapeut oor die lewe na skool vir kinders met serebrale parese en ons praat met Simon Riekert wat ons meer vertel van die rugbyblad, Pale Toe.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae