Podcast: Play in new window

Lynette Beer, ‘n motiveringspreker en verhoudingsterapeut van Seeds of Inspiration, vertel ons van die verskillende persoonlikheidstipes en hoekom jy meer hieroor moet weet. Foto: seedsofinspiration.co.za
15 Oktober 2013
In hierdie Dinsdag se Allegaartjie vertel Marie-Louise Steyn ons meer van die nuutste navorsing oor borsvoeding. Ons plaas die fokus op obsessiewe-kompulsiewe gedrag met ʼn nuwe reeks praatjies en ons gesels met Lynette Beer oor die verskillende temperamente wat ʼn mens kry.