Allegaartjie 2 – Program 183

Johannes Jordaan verduidelik stap-vir-stap hoe jy die jare na jou aftrede kan geniet. Foto: www.myprimetime.co.za

Johannes Jordaan verduidelik stap-vir-stap hoe jy die jare na jou aftrede kan geniet. Foto: www.myprimetime.co.za

16 Oktober 2013

In hierdie Allegaartjie gesels Hettie Brittz oor ongelukke en onvermoë as ʼn soort wangedrag by kinders. Ons praat met Johannes Jordaan wat die boek Prima Tyd geskryf het en kuier by Lindi en Wynand Delport van die groep, Anders Orkes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae