Allegaartjie 2 – Program 184

Burger Meyer gesels met Amanda Strydom oor haar musiek, teaterproduksies en die waarde van kunstefeeste. Foto: www.thesixthsense.co.za

Burger Meyer gesels met Amanda Strydom oor haar musiek, teaterproduksies en die waarde van kunstefeeste. Foto: www.thesixthsense.co.za

17 Oktober 2013

In vandag se Allegaartjie bespreek Giep van Zyl en sy span Afrikaans se raserige musiek en ons kuier by Amanda Strydom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae