Allegaartjie 2 – Program 186

Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum se veldtog wat opnuut fokus op plaasmoorde.

Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum se veldtog wat opnuut fokus op plaasmoorde.

21 Oktober 2013

In vandag se Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn Wiskunde-onderwyser in Bobaasberoepe, Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum se Hoe Lank Nog-veldtog en ons vertel jou meer van ʼn konferensie wat die fokus plaas op Suid-Afrika se franchise industrie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae