Allegaartjie 2 – Program 187

In die laaste aflewering van die gesprekreeks wat fokus op borsvoeding verduidelik Marie-Louise Steyn watter soort werk 'n doula doen.

In die laaste aflewering van die gesprekreeks wat fokus op borsvoeding verduidelik Marie-Louise Steyn watter soort werk ‘n doula doen.

22 Oktober 2013

In hierdie Allegaartjie gesels ons vir oulaas met Marie-Louise Steyn en sy verduidelik wat is ʼn doula. Burger Meyer vind meer uit oor die invloed van obsessiewe-kompulsiewe gedrag se invloed op familie en geliefdes, terwyl Lynette Beer die verskillende persoonlikheidstipes se sterk- en swakpunte bespreek

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae