Allegaartjie 2 – Program 188

Jackie Grobler gesels oor sy nuutste boek wat 'n vertaling van die dagboek van die trekleier, Louis Treghardt. Foto: bookslive.co.za

Jackie Grobler gesels oor sy nuutste boek wat ‘n vertaling is van die dagboek van die trekleier, Louis Treghardt. Foto: bookslive.co.za

23 Oktober 2013

In vandag se program gesels Hettie Brittz oor verantwoordelikheid, Johannes Jordaan van Prima Tyd geen nog raad vir jou aftrede en ons begin ʼn nuwe gesprekreeks, wat handel oor Jackie Grobler se vertaling van die trekleier Louis Treghardt se dagboek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae