Allegaartjie 2 – Program 189

Chris Chameleon het kom gesels oor sy splinternuwe album en sommer ook 'n liedjie gesing. Foto: www.chrischameleon.co.za

Chris Chameleon het kom gesels oor sy splinternuwe album en sommer ook ‘n liedjie gesing. Foto: www.chrischameleon.co.za

24 Oktober 2013

In hierdie Allegaartjie bespreek Giep van Zyl-hulle Afrikaanse raserige musiek en die oorsprong daarvan. Chris Chameleon het ook in die ateljee kom kuier en oor sy nuutste album gesels.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae