Podcast: Play in new window

Chris Chameleon het kom gesels oor sy splinternuwe album en sommer ook ‘n liedjie gesing. Foto: www.chrischameleon.co.za
24 Oktober 2013
In hierdie Allegaartjie bespreek Giep van Zyl-hulle Afrikaanse raserige musiek en die oorsprong daarvan. Chris Chameleon het ook in die ateljee kom kuier en oor sy nuutste album gesels.