Allegaartjie 2 – Program 19

Dowwe Dolla het pille vir domgeit gemaak, luister na hierdie Donderdag se Allegaartjie om meer daaroor uit te vind.

In hierdie Donderdag se Allegaartjie gesels Paul Kruger, vervaardiger van die musiekrolprent Proe Pretville, oor die film se resepteboek. Vryskut reisskrywer, Helen Ueckermann, verduidelik hoe jy ʼn tas moet pak sodat jou klere nie kreukel nie en Dowwe Dolla kom kuier in die Allegaartjie-ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae