Allegaartjie 2 – Program 190

Jy sal verskoon word as jy dink dit is Valentynsdag in Oktober want in vandag se program gesels ons net oor die liefde. Foto: funlava.com

Jy sal verskoon word as jy dink dit is Valentynsdag in Oktober want in vandag se program gesels ons net oor die liefde. Foto: funlava.com

25 Oktober 2013

In vandag se Allegaartjie begin Ds. Jannie Pelser met ʼn nuwe gesprekreeks wat fokus op die huwelik en ons kuier vir oulaas by die liefdesromanskrywer, Sophia Kapp.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae