Allegaartjie 2 – Program 191

Pieter Smith en MD Greyling van die Ses Snare kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee.

Pieter Smith en MD Greyling van die Ses Snare kuier vandag in die Allegaartjie-ateljee.

28 Oktober 2013

In vandag hierdie program gesels Karin Venter met ʼn mediese tegnoloog in Bobaasberoepe, Annelize Brits gesels met Alma Skool wat dienste bied aan kinders met ʼn verskeidenheid van gestremdhede en ons kuier ook by twee van die Ses Snare.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae